Daar is verskeie manier om bo uit te kom. Een van hulle is om jou baas te gaan sien, selfs al is hy 20 posvlakke bo jou

Loading player...
Carl Roothman, uitvoerende hoof Sanlam Beleggings gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
30 Nov 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min