Beurtkrag en Transnet laat die SA ekonomie agteruit boer

Loading player...
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor die BBP-syfers wat deur Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak is.
5 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min