Die regering besluit om voort te gaan met die bou van nog ‘n Kernkragsentrale

Loading player...
Zizamele Mbambo, adjunk-direkteur-generaal, verantwoordelik vir kernenergie by die departement van minerale bronne en energie gesels oor die bou van nog ‘n kernkragsentrale.
13 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min