Tinus drink koffie met Jaco Parreira

Loading player...
Jaco Parreira, visepresident van verkope by die Suid-Afrikaanse brouery (SAB) gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
14 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min