Elektroniese afsnypunt vir bemagtigingsverslae is 15 Januarie

Loading player...
Frik Boonzaaier, senior konsultant by die BEE Chamber gesels oor die afsnypunt vir bemagtigingsverslae.
19 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min