Departement gee nog R2.6 miljard om indringerplante uit te wis

Loading player...
Dr. Brian van Wilgen van Stellenbosch Universiteit gesels oor die regering se R2.6 miljard belegging om indringerplante uit te wis.
19 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min