Maak so met jou geld oor die kersseisoen

Loading player...
Roné Swanepoel, sake-ontwikkelingsbestuurder van Morningstar Suid-Afrika gesels oor die goeie en minder goeie finansiële besluite.
20 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min