Die beurs wen veld laat vanmiddag, maar die rand sak terug teen die dollar

Loading player...
Omri Thomas, direkteur van Abax Investments gesels oor die markte.
21 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min