Vervaardigers is verbasend positief oor 2024

Loading player...
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor Absa se aankoopbestuurdersindeks (PMI).
8 Jan 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min