Oppas vir Elon Musk se beloftes om binne ’n maand R4700 in R300 000 te verander - dis ’n skelmstreek!

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital waarsku teen ’n skelmstreek.
8 Jan 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min