Nuwe transmissiemaatskappy gaan meer as R200 miljard in sy transmissienetwerk investeer

Loading player...
Dr Mteto Nyati, voorsitter van Eskom gesels oor Eskom se nuwe transmissiemaatskappy.
10 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min