Dié ondernemings moet as “verantwoordbare instansies” by die FIC registreer vir SA om van die gryslys te kom

Loading player...
Adv Jan Augustyn, bestuurder by die finansiële intelligensiesentrum (FIC) gesels oor die ondernemings wat by die FIC moet registreer en wat die registrasie behels.
10 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min