Die kriptobedryf is op hete kole oor ’n SEC-aankondiging oor kripto-fondse

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die SEC-aankondiging oor kripto-fondse.
10 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min