Transnet se verouderde stelsels verantwoordelik vir groot treinongeluk

Loading player...
Prof Jan Havenga, direkteur van die Gain Groep en professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet se treinongeluk.
16 Jan 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min