Groot planne om SA se beleggings in son- en windkrag te versnel

Loading player...
Bernard Magoro, hoof van die IPP-kantoor gesels oor planne om SA se beleggings in son- en windkrag te versnel.
18 Jan 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min