Hoe harder jy werk, hoe meer geleenthede is daar

Loading player...
Cecelia Albertyn, verteenwoordiger van Isle of Man in Suid-Afrika gesels oor haar rol, agtergrond, loopbaan, en wat sy doen om te ontspan.
18 Jan 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min