Canal+ is 'n plus vir Multichoice

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar van PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Canal+ wat Multichoice wil uitkoop, en Dischem se Ivan Satlzman wat aandele verkoop.
1 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min