Meer mense móét aftree, selfs as hulle langer wil werk. Dit het groot aftreeimplikasies

Loading player...
Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10 x Investments gesels oor aftrede.
2 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min