Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth en Omri Thomas, direkteur van Abax Investments beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min