Die NVG-wet is ongrondwetlik en gaan die land baie duur te staan kom

Loading player...
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa) gesels oor die NVG-wet.
5 Feb 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min