Die mededingingskommissie gaan konstitusionele hof toe oor bankknoei-saak

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die mededingingskommissie wat konstitusionele hof toe gaan.
6 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min