Landbouweekblad wil oplossings soek vir die verval van die platteland

Loading player...
Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad gesels oor Senwes en Landbouweekblad se oplossings vir Suid-Afrika se platteland.
6 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min