Redefine wil verkeersligte in Sandton tydens beurtkrag aanhou

Loading player...
Scott Thorburn, nasionale batebestuurder van Redefine Properties gesels oor hoe hulle verkeersligte in Sandton tydens beurtkrag aanhou.
8 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min