Só beskerm vragskepe hulle teen hommeltuie

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe vragskepe hulle teen hommeltuie beskerm.
13 Feb 2024 5AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min