Die braaikosteindeks, Shisa Nyama, styg stadiger vir die eerste keer sedert 2022

Loading player...
Mervyn Abrahams, programkoördineerder by die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Groep gesels oor Bloomberg se Shisa Nyama-indeks.
4 Mar 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min