Curro het nou meer as 73 000 leerders op hulle kampusse

Loading player...
Cobus Loubser, bestuurshoof van Curro gesels oor die groep se finansiële resultate.
5 Mar 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min