Graangewasse onder druk na Februarie se hitte

Loading player...
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor graangewasse.
5 Mar 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min