Kus tot kruin 07 Maart 2024

Loading player...
KUS TOT KRUIN - Fred gesels met Sonia van Gourikwa Reservaat. Die prag en praal van die besondere Fynbos reservaat met al sy besondere proteas asook sy botaniese verskeidenheid en sy argeologiese en historiese kus geskiedenis word uitgebeeld.
Tans blom die Smooth bloodlily (Haemanthus sanguineus) ook bekend as die Veldskoenblaar of Brandlelie in Afrikaans op die reservaat.
7 Mar 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 DISCOVER PROTEK'S LATEST HOME & GARDEN INNOVATIONS! 🌿 15 Junie 2026

Keeping your home and garden in top condition has never been easier! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the exciting new additions to the Protek range and explains how these innovative products can help you tackle common gardening and household challenges…
17 Jun 13 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? 🎙️ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min