Waterprobleme? Só werk dit om ’n boorgat te sink

Loading player...
Buks Venter Jnr, mede-eienaar van Buks Boorwerke gesels oor hoe dit werk om ’n boorgat te sink, en die koste daarvan.
12 Mar 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min