Die SAL en Takatso-transaksie val deur die mat

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die SAL en Takatso-transaksie wat deur die mat val, en wat dit vir SAL beteken.
13 Mar 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min