Rekord FSCA-boete van R475 miljoen vir Markus Jooste

Loading player...
Alex Pascoe, departementshoof vir markmisbruik by die FSCA gesels oor Markus Jooste se boete.
20 Mar 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min