Die FSCA keur 59 kripto-lisensies toe, honderde kan volg

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor kripto-lisensies.
20 Mar 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min