Die FSCA hoop om steeds Markus Jooste se boete te verhaal

Loading player...
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die voormalige hoof van die Steinhoff groep, Markus Jooste se afsterwe, en wat nou gaan gebeur.
22 Mar 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min