Die beurs ry wipplank, maar die rand doen beter teen die dollar

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor MTN se finansiële resultate, Sasol se aandeelprys, en die BER se verbruikersvertroue-indeks.
25 Mar 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min