Die Britte gee $100 miljoen vir landbou, handel en kos

Loading player...
Nico Groenewald, hoof van landbou by die Standard Bank Groep gesels oor handelsfinansiering om Afrika se voedselsekerheid ’n hupstoot te gee.
25 Mar 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min