Van die platteland tot ’n pilaar in die Suid-Afrikaanse mededigingsreg

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake by Werksmans Prokureurs gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en haar stokperdjies.
4 Apr 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min