Kners jy op jou tande en weet jy wat dit aan jou kakebeen doen?

--:--
Arista de Bruyn afgetrede fisioterapeut vertel ons meer van die gewrig in die kakebeen. Nina Grundlingh herhinner on sook hoekom Plus 50 so ‘n lekker tydskrif is.

Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie kuiers moontlik maak.
11 Apr Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is

Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
19 Sep 1 hr 29 min