Nuwe tegnologie maak sonkrag nog meer lewensvatbaar

Loading player...
Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor nuwe navorsing wat wys dat die effektiwiteit van sonkragpanele drasties kan verbeter in die afsienbare toekoms.
12 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min