Grootste plesierboot ooit kom in Durban aan

Loading player...
Ross Volk, besturende direkteur van MSC Cruises Suid-Afrika gesels oor MSC wat skepe na SA stuur om die Roisee te vermy.
15 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min