DSTV en die SAUK mag vir eers nie meer dié ooreenkomste sluit nie

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die Mededingingstribunaal wat in eMedia se guns beslis.
16 Apr 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min