Sasol haal ’n lys van skande

Loading player...
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor Sasol wat die wêreld CO2-vrystellings swartlys haal.
17 Apr 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min