Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie

Loading player...
Amanda Smit, besturende vennoot en hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika by Henley & Vennote gesels oor hulle jongste verslag.
18 Apr 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min