Orion-aandeelprys pronk na kopervonds

Loading player...
Errol Smart, uitvoerende hoof van Orion Minerals gesels oor die groep se Okiep-kopermynprojek in die Noord-Kaap.
22 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min