Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese

Loading player...
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Nedbank wat van sy kliënte se rekeninge sluit.
22 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min