Dr Carin Strydom:
--:--
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons vat die week alles saam wat ons oor SSME’s bespeek het die afgelope paar weke in haar praatjie met die tema: "Die elemente van die raamwerk vir SMME oorlewing tydens krisistye."