Tinus drink koffie met Stefanie Fick van Outa

Loading player...
Adv Stefanie Fick, uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid by Outa gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
2 May 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min