Shell se onttrekking uit Suid-Afrika skep geleenthede

Loading player...
Sean Walsh, uitvoerende hoof van die KAL-groep gesels oor die groep se winssyfers en Shell wat uit SA onttrek.
9 May 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min