Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie

Loading player...
Prof Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV.
16 May 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min