Checkers Sixty60 het groot planne vir groter produkte

Loading player...
Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by die Shoprite-groep gesels oor Checkers Sixty60 se planne vir groter produkte.
17 May 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min