TymeBank-kliënte kan nou kontant by spaza-winkels trek

Loading player...
Die uitvoerende hoof van TymeBank, Coen Jonker sê dit maak baie sin vir 'n Spaza-eienaar om van die kontant uit die kasregister te kry om risiko te vermy.
21 May 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min